Aletheia

'n Soeke na Waarheid in die Christelike geloof

saamgestel deur Attie Retief

Reeks 1

Reeks 1 - Grondslag In hierdie eerste reeks vra ons die mees basiese vrae: Wie is God? Hoe ken ons Hom? En wat beteken dit vir hoe ons leef en dink? Dit is nie vrae wat ons klaar beantwoord en dan agter ons los nie — hulle bly saam met ons deur elke verdere studie. Die reeks bou voort op die Ch...

Reeks 2

Reeks 2 - Wetenskap & Werklikheid Ons leef in ‘n kultuur waar “die wetenskap sê” dikwels die laaste woord is. Baie gelowiges voel vasgevang tussen hulle geloof en wat hulle dink die wetenskap vereis. Hierdie reeks vra: is daardie spanning werklik, of is dit ‘n vals dilemma gebou op misversta...

Lewensbeskouing

Douw Krüger het hierdie stuk vir ons gemeente opgestel as vertrekpunt — wat glo ons eintlik, en hoe beïnvloed dit die manier waarop ons na die wêreld kyk? Ons is hom baie dank verskuldig vir die werk wat hierin sit. Lees dit voor jy met die studiereekse begin. Die res van ons materiaal bou hiero...

Belydenisse

Belydenisse van die Gereformeerde Kerke Die belydenisskrifte is die kerk se samevatting van wat die Skrif leer. Hulle is oor eeue heen opgestel, dikwels in tye van stryd, om die kernwaarhede van die geloof helder en eenvormig te verwoord. Die Gereformeerde kerke aanvaar hulle as getroue weergawe...

Kategismus

Inleiding tot die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus is in 1563 in Heidelberg, Duitsland, saamgestel op versoek van keurvors Frederik III van die Palts. Die doel was om ’n helder, Bybelgefundeerde uiteensetting van die Christelike geloof te bied wat eenheid en onderrig in sy lan...

Leerreëls

Dordtse Leerreëls Hierdie Belydenisskrif was die beslissing van die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is, oor die bekende vyf leerstellings van die Remonstrante waaroor daar in die Gereformeerde Kerke verski...

Woordelys

Woordelys ‘n Naslaanlys van teologiese terme wat in die studies en belydenisse op hierdie webwerf gebruik word.

© Attie Retief, 2025