Douw Krüger het hierdie stuk vir ons gemeente opgestel as vertrekpunt — wat glo ons eintlik, en hoe beïnvloed dit die manier waarop ons na die wêreld kyk? Ons is hom baie dank verskuldig vir die werk wat hierin sit.
Lees dit voor jy met die studiereekse begin. Die res van ons materiaal bou hierop voort, so dit help om eers hierdie grondslag onder die knie te kry.
Douw Krüger compiled this piece for our congregation as a starting point — what do we actually believe, and how does it influence the way we look at the world? We owe him a great debt of gratitude for the work that went into this.
Read this before you begin the study series. The rest of our material builds on this foundation, so it helps to master this groundwork first.