EpistemologieEpistemology

Epistemologie is die studie van kennis: hoe ons weet wat ons weet, wat ware kennis is, en hoe sekerheid bereik kan word. Dit vra vrae oor persepsie, geloof, waarheid en regverdiging. Hoe weet ons byvoorbeeld dat God bestaan? Hoe weet ons dat ons waarnemings betroubaar is? Vir ‘n Christelike wereldbeskouing is epistemologie besonder belangrik, want dit bepaal of geloof in God as rasioneel en kenbaar beskou kan word.

Epistemology is the study of knowledge: how we know what we know, what true knowledge is, and how certainty can be attained. It asks questions about perception, belief, truth, and justification. How do we know, for example, that God exists? How do we know that our observations are reliable? For a Christian worldview epistemology is particularly important, because it determines whether belief in God can be regarded as rational and knowable.

© Attie Retief, 2025