EwigheidEternity

Ewigheid verwys na God se bestaan buite en bo tyd. Hy het geen begin of einde nie, en ervaar nie tyd soos geskape wesens nie. Terwyl mense in tyd leef – met ‘n verlede, hede en toekoms – bestaan God altyd in die volheid van Sy eie ewige nou, nie vasgevang in die opeenvolging van oomblikke nie. Sy bestaan oorskry alle tydelike grense, en hierdie ewigheid bring rustigheid in ‘n verganklike wereld.

Eternity refers to God’s existence beyond and above time. He has no beginning or end, and does not experience time as created beings do. While human beings live in time – with a past, present, and future – God always exists in the fullness of His own eternal now, not caught in the succession of moments. His existence transcends all temporal limits, and this eternity brings tranquillity in a transient world.

© Attie Retief, 2025