Ten Slotte

— deur Douw Kruger

Ten Slotte

  • Die Drie-enige God is in beheer van die wêreld
  • Die mens het gesondig en verdien die ewige verdoemenis
  • Die liefdevolle en genadige God het ons gered
  • Ons moet dit glo, God voortdurend loof en dank en liefde aan ons medemens betoon
  • Ons lewe in ‘n gebroke en sondige wêreld wat ons net ten dele verstaan, maar met die vaste vertroue dat God ons in sy hand hou
  • Wanneer die tyd wat God beskik aanbreek, leef ons by Hom op ‘n Nuwe Aarde in Ewige Saligheid

Lees die Bybel elke dag, met groot aandag en beleef jou verhouding met God aktief.

Gaan lees ook verder - insiggewend en verrykend:

  • Timothy Keller
    • Walking with God through pain and suffering
    • The Reason for God
  • Norman Geisler & Frank Turek
    • I don’t have enough faith to be an atheist
  • C.S. Lewis
    • Mere Christianity
  • Ratiochristi.co.za en Antwoord.org - webblaaie wat die Christelike geloof verdedig.

Samesteller: Douw Krüger - douwk1@gmail.com

© Attie Retief, 2025