Goeie Vrae
Iemand sê iets in die klas, of onder ‘n video, of by die braai, en skielik weet jy nie wat om te sê nie. Dit gebeur met almal.
‘n Vraag is nie ‘n aanval nie. Die meeste van hierdie vrae is goeie vrae, en die geloof is oud genoeg om hulle al baie keer gehoor te hê. Hier is kort, eerlike antwoorde. Elkeen neem vyf minute om te lees, en elkeen wys jou waar om verder te lees as jy wil.
Good Questions
Someone says something in class, or under a video, or round the braai, and suddenly you don’t know what to say. It happens to everyone.
A question is not an attack. Most of these are good questions, and the faith is old enough to have heard them many times. Here are short, honest answers. Each takes five minutes to read, and each shows you where to go further if you want to.