Argetipiese en Ektipiese KennisArchetypal and Ectypal Knowledge

Die onderskeid tussen argetipiese en ektipiese kennis (of teologie) kom van Franciscus Junius (1594) en is later deur Herman Bavinck oorgeneem. Argetipiese kennis is God se eie, oorspronklike kennis. Ektipiese kennis is ons kennis: soos ‘n afdruk in seëllak wat getrou is aan die seël, gedeeltelik maar werklik.

The distinction between archetypal and ectypal knowledge (or theology) comes from Franciscus Junius (1594) and was later taken up by Herman Bavinck. Archetypal knowledge is God’s own, original knowledge. Ectypal knowledge is ours: like an impression in wax that is faithful to the seal, partial but real.

© Attie Retief, 2025–2026