DeflasionismeDeflationism

Deflasionisme is die siening dat die woord “waar” eintlik niks byvoeg nie: “dit is waar dat sneeu wit is” sê niks meer as “sneeu is wit” nie. Dit bou op Alfred Tarski se bekende skema. Selfs hier wys die tweede helfte van die sin egter nog na die werklikheid.

Deflationism is the view that the word “true” adds nothing: “it is true that snow is white” says no more than “snow is white”. It builds on Alfred Tarski’s well-known schema. Even here, though, the second half of the sentence still points to reality.

© Attie Retief, 2025–2026