PresupposisionalismePresuppositionalism

Presupposisionalisme is die benadering van Cornelius Van Til (1895–1987): daar is geen neutrale grond tussen gelowige en ongelowige nie, en elke argument teen God gebruik reeds die rede wat God gegee het. Christene verskil hieroor, ook binne die gereformeerde tradisie; baie gebruik eerder die klassieke Godsbewyse as wegwysers.

Presuppositionalism is the approach of Cornelius Van Til (1895–1987): there is no neutral ground between believer and unbeliever, and every argument against God already uses the reason God has given. Christians differ on this, also within the Reformed tradition; others use the classical proofs as signposts.

© Attie Retief, 2025–2026