Noëtiese Gevolge van die SondeNoetic Effects of Sin

Die noëtiese gevolge van die sonde is die manier waarop die sonde ons denke skeeftrek, nie net ons dade nie (noëties kom van die Griekse woord vir verstand). Die sonde maak ons nie dom nie, maar die skeeftrekking word sterker hoe nader ‘n vraag aan ons eie hart kom: wie God is, wie ons is, wat ons skuldig is (vgl. Romeine 1:18).

The noetic effects of sin are the ways sin bends our thinking, not only our actions (noetic comes from the Greek word for mind). Sin does not make us stupid, but the bending grows stronger the closer a question comes to our own hearts: who God is, who we are, what we owe (cf. Romans 1:18).

© Attie Retief, 2025–2026