Sondag 6Lord's Day 6

Sondag 6

Vraag 16: Waarom moet Hy ‘n ware en regverdige mens wees? Antwoord: Omdat die geregtigheid van God vereis dat dieselfde menslike natuur wat gesondig het, vir die sonde betaal¹, maar ‘n mens wat self sondaar is, kan nie vir ander betaal nie².

Skrifverwysings: 1: Romeine 5:12, 18-19; 1 Korintiërs 15:21 2: Hebreërs 7:26-27; 1 Petrus 3:18

Lord’s Day 6

Question 16: Why must he be a true and righteous man? Answer: Because the justice of God requires that the same human nature which has sinned should pay for sin¹, but a man who is himself a sinner cannot pay for others².

Scripture references: 1: Romans 5:12, 18-19; 1 Corinthians 15:21 2: Hebrews 7:26-27; 1 Peter 3:18

© Attie Retief, 2025