Sondag 43Lord's Day 43

Sondag 43

Vraag 112: Wat wil God in die negende gebod hê? Antwoord: Dat ek teen niemand vals getuienis lewer nie¹, niemand se woorde verdraai nie², geen kwaadprater of kwaadstoker is nie³, niemand ongevonnisd help veroordeel nie⁴, maar alle leuens en bedrog as die werke van die duiwel vermy⁵, tensy ek my ‘n swaar straf op die hals wil haal⁶. Verder dat ek in regspraak en in alle ander sake die waarheid liefhet, opreg spreek en bely⁷, en soveel as ek kan, die eer en goeie naam van my naaste verdedig en bevorder⁸.

Skrifverwysings: 1: Spreuke 19:5 2: Psalm 15:3 3: Romeine 1:29-30 4: Matteus 7:1-2 5: Johannes 8:44 6: Spreuke 19:9 7: Efesiërs 4:25 8: 1 Petrus 4:8


Lord’s Day 43

Question 112: What is required in the ninth commandment? Answer: That I bear false witness against no one,¹ twist no one’s words,² be no backbiter or slanderer,³ join in condemning no one unheard or rashly;⁴ but that I avoid all lying and deceit as the very works of the devil,⁵ unless I would bring down upon myself the heavy wrath of God;⁶ also that in matters of judgment and justice, and in all other affairs, I love, speak, and confess the truth honestly;⁷ and that I defend and promote my neighbour’s good name as much as I can.⁸

Scripture References: 1: Proverbs 19:5 2: Psalm 15:3 3: Romans 1:29–30 4: Matthew 7:1–2 5: John 8:44 6: Proverbs 19:9 7: Ephesians 4:25 8: 1 Peter 4:8


© Attie Retief, 2025