Sondag 49Lord's Day 49

Sondag 49

Vraag 124: Wat is die derde bede? Antwoord: “Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde” beteken: Help ons en alle mense om ons eie wil te verloën¹, en dat ons sonder enige teëspraak u wil wat alleen goed is, gehoorsaam², sodat elkeen sy taak so gewillig en getrou as die engele in die hemel uitvoer³.

Skrifverwysings: 1: Matteus 16:24; Lukas 22:42 2: Romeine 12:2 3: Psalm 103:20-21


Lord’s Day 49

Question 124: What is the third petition? Answer: “Thy will be done, on earth as it is in heaven” means: Grant that we and all men may deny our own will,¹ and without any murmuring obey Thy will, which alone is good,² so that everyone may carry out his office and calling as willingly and faithfully as the angels in heaven.³

Scripture References: 1: Matthew 16:24; Luke 22:42 2: Romans 12:2 3: Psalm 103:20-21


© Attie Retief, 2025