Sondag 38Lord's Day 38

Sondag 38

Vraag 103: Wat wil God in die vierde gebod hê? Antwoord: Eerstens dat die kerkdiens en die prediking van die evangelie gehandhaaf word¹, en dat ek veral op die rusdag ywerig na die gemeente van God toe gaan² om die Woord van God te leer³, die sakramente te gebruik⁴, God openlik aan te roep⁵ en die Christelike liefdadigheid te beoefen⁶. Tweedens dat ek al die dae van my lewe my slegte werke laat staan en die Here deur sy Gees in my laat werk, en so die ewige sabbat in hierdie lewe begin⁷.

Skrifverwysings: 1: Handelinge 2:42 2: Hebreërs 10:25 3: Psalm 40:10-11 4: 1 Korintiërs 11:23-26 5: Psalm 50:14-15 6: 1 Korintiërs 16:2 7: Jesaja 66:23; Hebreërs 4:9-11


Lord’s Day 38

Question 103: What does God require in the fourth commandment? Answer: First, that the ministry of the gospel and the schools be maintained;¹ and that I, especially on the day of rest, diligently attend the church of God² to learn the Word of God,³ to use the holy sacraments,⁴ to call publicly upon the Lord,⁵ and to give Christian alms.⁶ Second, that all the days of my life I rest from my evil works, let the Lord work in me by His Holy Spirit, and thus begin in this life the eternal Sabbath.⁷

Scripture References: 1: Acts 2:42 2: Hebrews 10:25 3: Psalm 40:10–11 4: 1 Corinthians 11:23–26 5: Psalm 50:14–15 6: 1 Corinthians 16:2 7: Isaiah 66:23; Hebrews 4:9–11


© Attie Retief, 2025